Nadat u ingeskryf het, sal u ‘n SMS ontvang en u aanmelding sal u selfoonnommer wees en u wagwoord is u voorletters + selfoonnommer. Voorbeeld 082 123 4567 en naam Annemarie Mostert sal aanmeld by 0821234567 en wagwoord van AM0821234567
Ons bid dat u dit sal geniet om ongelooflike feite oor God, die wêreld en u toekoms te absorbeer en deel van u lewe te maak.